Is jou lewe ‘n ja of is dit ‘n nee? Skriflesing Mat 21:28 – 32 Jerusalem was die tempelstad. Omdat die tempel as God se woonplek beskou… Read more “Preek – 2020.06.28”
Category: Boodskappe
Wys gewone boodskappe
Preek – 2020.06.21
DIE KERK IS ALLES BEHALWE GESLUIT….. OF IS DIT? Skriflesing Rigters 7:2 – 7, 21 en 22 Hand 2: 42, 47 Israel was in groot moeilikheid.… Read more “Preek – 2020.06.21”
Preek – 2020.06.14
DISSIPPELSKAP VANDAG Ek wonder hoeveel van julle wat oor internet beskik het al KIESKERK ontdek: Dis ontwikkel deur Bybel-Media en Kerkbode webadres: www.kieskerk.com Daar kan jy kies… Read more “Preek – 2020.06.14”
Preek – 2020.06.07
GOD SE LIEFDE MAAK MY ‘N VOORBEELD Skriflesing Fil 2:12 – 16a Lê julle daarop toe om as verloste mense te lewe! Sorg dat julle bo… Read more “Preek – 2020.06.07”
Preek NAGMAAL – Pinkster 2020.05.31
GOD SE LIEFDE BRING NUWE BESTUUR PINKSTERNAGMAAL Skriflesing Rom 8:6 – 9 en 13 – 17 Ons sien dikwels die kennisgewing groot by ‘n besigheid aangebring ONDER… Read more “Preek NAGMAAL – Pinkster 2020.05.31”
Pinkster – 2020.05.30
GOD SE LIEFDE DRYF MY Skriflesing: 2 Kor 5:11 – 12 Wat sit daaragter dat ‘n man wat soveel aansien en mag in die kerk en gemeenskap… Read more “Pinkster – 2020.05.30”
Pinkster – 2020.05.29
GOD SE LIEFDE MIK NA EWIGE VERBINDTENISSE Skriflesing: Gen 12:1 – 9, 17:7 – 10 Gister se boodskap was dat God se liefde nooit laat los nie!… Read more “Pinkster – 2020.05.29”
Pinkster – 2020.05.28
GOD SE LIEFDE LAAT LOS NOOIT Skriflesing: Gen 3:8 en 9 Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat… Read more “Pinkster – 2020.05.28”
Pinkster – 26.05.2020
Wat sou jy beskou as Pinksterseën? Skriflesing: Hand 1:2b – 8 2:1 – 3 dan lees ons van die spreek in tale en reaksie daarop.. Petrus preek:… Read more “Pinkster – 26.05.2020”
Preek – 2020.05.24
Oppad na vernuwing Skriflesing: Joh 14:26 Wanneer die Vader … die Heilige Gees stuur sal Hy julle alles leer en herinner aan alles wat Ek vir julle… Read more “Preek – 2020.05.24”
Preek – Hemelvaart 2020.05.21
Joh 14:1 – 3 Ek maak plek gereed en kom julle haal Openb 1:4 – 8 Ons is verlos en priesters vir Hom gemaak Openb 1:12,13 Hy… Read more “Preek – Hemelvaart 2020.05.21”
Preek – 2020.05.17
Kinderpreek – 5 vingers Skriflesing: Joh 3:16, 2 Kor 5:15 Die Bybel is ‘n baie, baie dik boek met baie bladsye. Daar is baie dinge daarin geskryf….… Read more “Preek – 2020.05.17”
Preek – 2020.05.10
REUSE IN ONS LEWENS: Ongeduld Ons reeks gaan oor vernuwing… verandering van God se wêreld van slegte dinge wat moet weg van die mooi wat in die… Read more “Preek – 2020.05.10”
HUWELIKSGELUK – DR ARNOLD MOL
Vandag wil ons ‘n bietjie kyk na huweliksgeluk, na die positiewe kant, maar ek wil net om mee te begin moet ek eers ‘n begrip neerlê, is… Read more “HUWELIKSGELUK – DR ARNOLD MOL”