Skip to content
NG Losberg Fochville

NG Losberg Fochville

NG Losberg Fochville

  • Tuis
  • Meer oor Ons
    • Ons Span
  • Webjoernaal
    • Boodskap Videos
    • Boodskap Lees Materiaal
    • Musiek
    • Jeug
    • Algemeen
  • Omgee
    • Gebedsgroep
    • Omgee vir mekaar
  • Kontak Ons
    • Waar om ons te kry
    • Stuur Boodskap
    • Sosiale Media
  • More

    Category: Boodskappe

    Wys gewone boodskappe

    Preek – 2020.05.03

    Heiligmaking – GEESTELIKE GROEI Skriflesing:          Fil 2:12 – 18 Teks:                    Fil 2:12 & 13             Subtema:             WERK JOU EIE HEIL UIT….(ou vertaling) ‘n Voëlvlug van… Read more “Preek – 2020.05.03”

    3 May, 2020 by Peet Koekemoer

    2020.04.30 – REUSE IN MY LEWE 1

    ONVERGEWENSGESINDHEID God se plan vir die wêreld is heelwording deur versoening… Dis mos die boodskap van Paasnaweek Paulus sê (2 Kor 5:18, 19): Hy het ons deur… Read more “2020.04.30 – REUSE IN MY LEWE 1”

    1 May, 202030 April, 2020 by Peet Koekemoer

    2020.04.29 – Vrug van die Gees – 1

    EN DIE GROOTSTE HIERVAN IS DIE LIEFDE1 Kor 13:13 Galasiërs 5:19, 20  vertel van die OU MENS en van sy lelike sondes: onsedelikheid, losbandigheid, rusies, woede, verdeeldheid,… Read more “2020.04.29 – Vrug van die Gees – 1”

    30 April, 2020 by Peet Koekemoer

    Preek – 2020.04.26

    Skriflesing:  2 Kor 5:17   Iemand wat aan Christus behoort is ‘n nuwe mens Die oue is verby, die nuwe het gekom. Ons word geroep om vernuwe te… Read more “Preek – 2020.04.26”

    26 April, 202025 April, 2020 by Peet Koekemoer

    Preek – 2020.04.19

    Skriflesing: 1 Sameul 17:1 – 51 Teks 1 Sam 17:45 en 46 …ek kom na jou toe in die Naam van die Here die Almagtige…. Vandag sal… Read more “Preek – 2020.04.19”

    19 April, 202018 April, 2020 by Peet Koekemoer

    Paassondag – 2020.04.12

    EMMANUEL: God is BY ons! Skriflesing: Mat 27:50, 51 28:1 – 7, 19 laaste sin Hebr 10:19 – 25   (Lees hoofstukke 8 – 10 vir agtergrond) Kernverse… Read more “Paassondag – 2020.04.12”

    12 April, 202013 April, 2020 by Peet Koekemoer

    NAGMAAL – Paasnaweek – 2020.04.09

    Votum: Oor ons sonde is Hy deurboor oor ons sonde is Hy verbrysel die straf wat vir ons vrede moes bring, was op Hom deur sy wonde… Read more “NAGMAAL – Paasnaweek – 2020.04.09”

    9 April, 20209 April, 2020 by Peet Koekemoer

    SELFONDERSOEK voor NAGMAAL – 2020.04.08

    Oordenking 5:     Die vorige oordenking loop oor na hierdie een: Die dissippels wou spesiaal voel in God se wêreld  Hulle’t gedog grootsheid gaan afhang van die rangorde… Read more “SELFONDERSOEK voor NAGMAAL – 2020.04.08”

    9 April, 20209 April, 2020 by Peet Koekemoer

    Selfondersoek ter voorbereiding vir die Nagmaal Nr 1 – 2020.04.07

    Skriflesing:  Luk 22:24 – 34 en Mat 26:31 – 35 In ons voorbereidingsdiens So 5 April was die boodskap: Voor ons die Nagmaal vier (vryheidsfees) moet ons… Read more “Selfondersoek ter voorbereiding vir die Nagmaal Nr 1 – 2020.04.07”

    9 April, 2020 by Peet Koekemoer

    VOORBEREIDINGSDIENS – 2020.04.05

    Paasfees is ‘n paar dae weg….. Donderdag vier ons die nagmaal wat Jesus op die aand voor die kruisiging ingestel het….. Dit het alles begin toe Jesus… Read more “VOORBEREIDINGSDIENS – 2020.04.05”

    5 April, 2020 by Peet Koekemoer

    STOF TOT NADENKE

    Net voor hierdie lockdown ry ek kerk toe (soos gewoonlik) & natuurlik alweer laat.Toe ek 8h55 by d hek v d kerk kom staan ñ broer met… Read more “STOF TOT NADENKE”

    2 April, 2020 by Peet Koekemoer

    Tyd vir afsondering: Tyd vir nadenke 2

    Ons kry swaar… ons is moeg en voel oorlaai… Ons is só bewus van ons broosheid en ons tekortkominge Ons begeer soms net ‘n aanraking, ‘n sagte… Read more “Tyd vir afsondering: Tyd vir nadenke 2”

    1 April, 2020 by Peet Koekemoer

    Psalm 121 – 31 Maart 2020

    Ek kyk op na die berg wat so stil-stil in my wêreld kom staan het. Die berg wat wegkruip in mense se groet en vat en menswees.… Read more “Psalm 121 – 31 Maart 2020”

    31 March, 2020 by Peet Koekemoer

    LOSBERG – LYDENSTYD – 2020.03.29

    Warsan Shire het geskryf: Ek het die atlas oop op my skoot gehad my vingers oor die wêreldkaart laat gly terwyl ek saggies fluister: WAAR IS DIT… Read more “LOSBERG – LYDENSTYD – 2020.03.29”

    29 March, 2020 by Peet Koekemoer

    Posts navigation

    Older posts
    Newer posts
    Proudly powered by WordPress · Theme: Pique by WordPress.com.