Author: Peet Koekemoer
Preek – 2020.09.13
Nie ‘n tree verder sonder God nie! Skriflesing Eksodus 33:1 – 4 en 12 – 23 Wat wag nog vir ons in 2020 en selfs verder?… Read more “Preek – 2020.09.13”
Preek – 2020.09.06
AS JY MY LIEFHET, BEWYS DIT Skriflesing? Johannes 21: 15 – 17 en 19 einde Toe hulle klaar geëet het, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon… Read more “Preek – 2020.09.06”
Preek – 2020.08.30
Die Corona VIRUS is op almal se lippe Dit het die wêreld tot stilstand geruk. Die vrees dat jy baie baie siek kan word en kan sterf… Read more “Preek – 2020.08.30”
Preek – 2020.08.23
GESOEK: Samaritane om ALLES te VERANDER Skriflesing: Lukas 10:25 – 37 en 1 Kor 11 v 24, 25 Die wêreld waardeur ons lewensreis gaan is ‘n vervlegtheid… Read more “Preek – 2020.08.23”
Preek – 2020.08.16
‘n NUWE BEGIN Voorbereidingsdiens vandag – volgende Sondag: Nagmaal Skriflesing: Mat 26:17, 26 – 28 “(17) Op die eerste dag van die fees van die ongesuurde brood… Read more “Preek – 2020.08.16”
Preek – 2020.08.09
ANDER SE BELANGE IS OOK JOU BELANGE Skriflesing: Jer 29:1 – 14 Teks Jer 29:7 (7) Bevorder die belange van die stad waarheen Ek julle in ballingskap… Read more “Preek – 2020.08.09”
Preek – 2020.08.02
BY GOD VIND EK RUS EN KALMTE Skriflesing: Psalm 131 (1) “Selfverheffing en hoogmoed is daar nie by my nie, Here. Ek maak my nie besorg oor… Read more “Preek – 2020.08.02”