Skriflesing: Luk 22:24 – 34 en Mat 26:31 – 35 In ons voorbereidingsdiens So 5 April was die boodskap: Voor ons die Nagmaal vier (vryheidsfees) moet ons… Read more “Selfondersoek ter voorbereiding vir die Nagmaal Nr 1 – 2020.04.07”
Author: Peet Koekemoer
Alleen – Kom ons gebruik tegnologie
Goeie dag almal, In die tyd verlang ons vreeslik om met ons familie en vriende te kuier, waarokal hulle is. Ongelukkig mag ons nie by hulle gaan… Read more “Alleen – Kom ons gebruik tegnologie”
VOORBEREIDINGSDIENS – 2020.04.05
Paasfees is ‘n paar dae weg….. Donderdag vier ons die nagmaal wat Jesus op die aand voor die kruisiging ingestel het….. Dit het alles begin toe Jesus… Read more “VOORBEREIDINGSDIENS – 2020.04.05”
STOF TOT NADENKE
Net voor hierdie lockdown ry ek kerk toe (soos gewoonlik) & natuurlik alweer laat.Toe ek 8h55 by d hek v d kerk kom staan ñ broer met… Read more “STOF TOT NADENKE”
Tyd vir afsondering: Tyd vir nadenke 2
Ons kry swaar… ons is moeg en voel oorlaai… Ons is só bewus van ons broosheid en ons tekortkominge Ons begeer soms net ‘n aanraking, ‘n sagte… Read more “Tyd vir afsondering: Tyd vir nadenke 2”
Psalm 121 – 31 Maart 2020
Ek kyk op na die berg wat so stil-stil in my wêreld kom staan het. Die berg wat wegkruip in mense se groet en vat en menswees.… Read more “Psalm 121 – 31 Maart 2020”
LOSBERG – LYDENSTYD – 2020.03.29
Warsan Shire het geskryf: Ek het die atlas oop op my skoot gehad my vingers oor die wêreldkaart laat gly terwyl ek saggies fluister: WAAR IS DIT… Read more “LOSBERG – LYDENSTYD – 2020.03.29”
Saam doen-en-gesels idees vir gesinne…
Wie sou kon dink dat ons gejaagde lewe en “nie-tyd-hê-vir-mekaar” so vinnig sou verander?! Ons leef tans in ‘n onbekende en interessante tyd. Wat ek graag wil… Read more “Saam doen-en-gesels idees vir gesinne…”