EN DIE GROOTSTE HIERVAN IS DIE LIEFDE1 Kor 13:13 Galasiërs 5:19, 20 vertel van die OU MENS en van sy lelike sondes: onsedelikheid, losbandigheid, rusies, woede, verdeeldheid,… Read more “2020.04.29 – Vrug van die Gees – 1”
Author: Peet Koekemoer
Preek – 2020.04.26
Skriflesing: 2 Kor 5:17 Iemand wat aan Christus behoort is ‘n nuwe mens Die oue is verby, die nuwe het gekom. Ons word geroep om vernuwe te… Read more “Preek – 2020.04.26”
Preek – 2020.04.19
Skriflesing: 1 Sameul 17:1 – 51 Teks 1 Sam 17:45 en 46 …ek kom na jou toe in die Naam van die Here die Almagtige…. Vandag sal… Read more “Preek – 2020.04.19”
Ontvang ‘n gratis Bybel vir jou foon, tablet en rekenaar
Druk op die bybel om jou na die webblad te vat vir meer inligting
Paassondag – 2020.04.12
EMMANUEL: God is BY ons! Skriflesing: Mat 27:50, 51 28:1 – 7, 19 laaste sin Hebr 10:19 – 25 (Lees hoofstukke 8 – 10 vir agtergrond) Kernverse… Read more “Paassondag – 2020.04.12”
NAGMAAL – Paasnaweek – 2020.04.09
Votum: Oor ons sonde is Hy deurboor oor ons sonde is Hy verbrysel die straf wat vir ons vrede moes bring, was op Hom deur sy wonde… Read more “NAGMAAL – Paasnaweek – 2020.04.09”
SELFONDERSOEK voor NAGMAAL – 2020.04.08
Oordenking 5: Die vorige oordenking loop oor na hierdie een: Die dissippels wou spesiaal voel in God se wêreld Hulle’t gedog grootsheid gaan afhang van die rangorde… Read more “SELFONDERSOEK voor NAGMAAL – 2020.04.08”