Baie geluk aan tannie Helen de Wet wat vandag op 20 Mei 2020 haar 80ste verjaarsdag vier. Mag tannie ‘n wonderlike dag geniet en mag God tannie ryklik seën.

NG Losberg Fochville